Die 11 Anti-Gang Unit-lede wat aangekla word van die moord op Wade Price, ’n vermeende bende dikding, het vandag in die ...
’n Suid-Afrikaanse man is een van ’n paar onwettige immigrante wat onlangs in die VSA deur die omstrede Agentskap vir ...
GERUGTE doen die ronde dat ’n klonkie hom glo doodgeskok het by sy skool, maar die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) sê ...
’n Gesamentlike operasie deur die Ocean View en Metropolisie het gelei tot die beslaglegging van daggaplante en ’n groot som ...
DIE man wat glo Dinsdag die brand by die Paarl-hospitaal laat ontstaan het moet nou moontlik vir ’n psychiatric evaluation ...
Elf mense is vanoggend dood in ’n noodlottige ongeluk op die R102 naby Lotus Park in Isipingo, suid van Durban.
Cops van Kariega in die Oos-Kaap het twee verdagtes tussen die ouderdomme van 48 en 50-jaar in hegtenis geneem toe hulle ...
’N MAN (35) van Prins Albert wat ’n 19-jarige vrou met ’n graaf geslaan het, is Maandag in die Oudtshoorn-streekhof ’n ...
DIE DA in die George-streek moet nog agter die kap van die byl kom oor hoe hy laas week twee wyke aan die PA afgestaan het.
Die twee vermeende killers van die beweerde onderwêreldse dikding, Mark Lifman, sal binne twee weke hoor of hulle op borgtog vrygelaat sal word al dan nie.
Die polisie in Limpopo doen ’n beroep op die publiek vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van Dennis Hlako-Mabetwa, wat gesoek word vir die wrede aanval op ’n vrou in Mookgophong en die ...
Die Langeberg-munisipaliteit het aangekondig dat hulle ’n vlak-2 waterbeperking, vanaf 1 Februarie gaan instel. Dit volg nadat daar in die Langeberg-streek ’n hoë tekort aan water is, en daarby is dam ...