Daar is bevind dat die voorkoms van boeliery in sommige skole vyf maal hoër is as in ander skole. Die vraag onstaan wat die karaktereienskappe van sodanige skool sou wees waar daar ‘n hoë of laer ...
Die term en begrip daarvan is aan die orde van die dag en nie vreemd vir enige samelewing of gemeenskap nie. Soos reeds gemeld is boelie ‘n aanhoudend geweldplegende gedragsvorm, hetsy fisies, ...
Hierdie diere word deur hongersnood, infeksies, aanvalle deur ander diere en ook menslike boelies en skurke bedreig.
BOELIES gaan bloedneus kry met ’n nuwe veldtog wat deur radiopersoonlikheid Gertjie de Jager aangepak word. Om die veldtog bekend te stel gaan De Jager die brawe ding doen deur in die XWE Rise of ...
Johannesburg – Boelies is die grootste probleem in skole, het die navorsingsgroep Pondering Panda in 'n opname bevind. Altesaam 7 324 Suid-Afrikaanse leerders, onderwysers en families van leerders ...