Lucy, ’n mooi swart kat van Modimolle is op soek na ’n goeie huis. Sy kry tans kos en ’n slaapplek, maar is op soek na ’n permanente huis. Sy is gesteriliseer en is liefdevol en goedgemanierd. Vir ...